
Ons het die voorreg gehad om Jacques & Nadia se stunning troue vas te vang by die mooie Tsekama Game reserve die naweek. Jacques en Nadia, baie geluk met julle trou dag. Dit was regtig besonders om deel te kon wees van julle mooiste en spesiale dag. Die fotos is bewys van julle oneindige liefde vir...