Since 2007Photography & VideographyEscada
menuthe

Category Archives: Memoire

Memoire Wedding

Nielen & Andria, baie geluk met julle groot dag. Andria jy was ‘n stunning bruid. Baie dankie dat ons deel kon wees van hierdie besonderse dag. Dankie dat julle so geduldig deelgeneem het aan die fotosessie. Dit was ‘n aswesome. Mag julle net liefde saam beleef vorentoe en baie gelukkig wees.

0 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

    Memoire Wedding – Jaco & Jeanet

    Sjoe Janet ek weet nie waar om te begin nie. Jy was a beeldskone bruid. Nie net mooi van buite nie maar jou persoonlikheid is iets besonders so borrelend jou innerlike mooi straal sommer uit. Dit was vir ons heerlik om deel te wees van hierdie spesiale dag en julle het so lekker saam gewerk....

    2 comments
    Add a comment...

    Your email is never published or shared. Required fields are marked *

    • LeanaApril 12, 2012 - 11:56 am

      Jeanet en Jaco julle is stunning verby in die fotos en net so mooi mense in realiteit. Mag julle lewe voorentoe net vol liefde en vreugde wees en mag die Here julle ryklik seën. Ons is baie lief vir julle en is so dankbaar dat ons deel van julle groot dag kon wees. Leana, Hanelie en LiseReplyCancel

    • PhillisApril 12, 2012 - 5:58 pm

      Nettie dit lyk asemrowend!! Kan nie wag vir die res nie!!!ReplyCancel

    Since 2007Photography & VideographyEscada

    see new work on instagram daily: @yourstudioname

    Since 2007Photography & VideographyEscada