Baie geluk met julle pragtige troue Wian en Lize-Marie. Mag julle altyd so gelukkig en verlief bly. Geniet hierdie nuwe seisoen van julle lewe mag dit gevul wees met die mooiste seeninge, baie liefde en geluk.
Wian & Lize-Marie Moholoholo Ya Mati
0 comments