fbpx
Since 2007Photography & VideographyEscada
menuthe

 

Eye Candy for the Hopeless Romantic

latest work

WERNER & MEGAN @TSEKAMA WEDDING VENUE

Megan, jy was nou n stunning Bruid. Jys pragtig van binne en buite. Dankie dat ons hierdie mooi en nuwe hoofstuk van julle lewens kon vasvang in die mooiste herinneringe. Jy en Werner is n awesome couple. Julle vriendelikheid het dit net nog lekkerder gemaak om saam met jule te kon werk. Mag die Here se seeninge julle volg waar julle ook al gaan. Mag julle net baie liefde geniet en gelukkig wees.

0 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *