Since 2007Photography & VideographyEscada
menuthe

see new work on instagram daily: @yourstudioname

Since 2007Photography & VideographyEscada

Eye Candy for the Hopeless Romantic

latest work

EDWARD & JOLANDE @MOUNT USAMBARA MULDERSDRIFT GAUTENG

Wat ‘n onvergeetlike pragtige troue
. Ongelooflike mense met die mooiste hart. Edward & Jolande het by die mooie Mount Usambara getrou in Muldersdrift. Hierdie troue was so besonders ek sal dit nooit vergeet nie, en dit was ‘n ongelooflike voorreg om deel te kon wees van die pragtige paartjie se spesiale dag.
Edward & Jolande, baie dankie vir julle vriendelikheid en julle bereidheid om alles te doen sodat ons stunning fotos kon neem. Julle liefde vir die Here is soo mooi en kosbaar om te sien, dit het my na aan die hart geraak dat jong mense nog so lief vir God kan wees.
Dankie dat ons deel kon wees van julle mooi dag.
Geniet ‘n paar van my gunstelinge!!
0 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

    Since 2007Photography & VideographyEscada