ERASMUS & MARISKA @LAKE UMUZI – SECUNDA
Sjoe Erasmus & Mariska, julle liefde is so mooi en besonders, dit was great om deel te kon wees van julle spesiale dag. Dankie dat julle dit so maklik gemaak het dat ons hierdie awesome oomblikke kon vasvang. Julle is ‘n stunning paartjie en ons wens julle net die beste toe, ‘n lewe vol geluk en liefde.xx