Christo & Rhona @Joy Unspeakable Sport Camp Roodeplaat Pretoria
Baie geluk met julle troudag, Christo & Rhona, dit was ‘n voorreg om deel te kon wees van julle spesiale dag. Julle liefde is amazing en julle is regtig ‘n besonderse paartjie. Geniet ‘n paar van my favs











































