fbpx skip to Main Content

Leon & Marine @Bergvallei Weddings & Function

Marine & Leon. julle is ‘n pragtige mense, baie dankie dat julle ons gekies het as julle fotograwe. Marine, Ek moes my trane keer tydens jou toespraak oor jou verhaal hoe die Here dit bestem het dat julle saam sal wees as man en vrou . Dis net ‘n bewys dat wanneer iets bestem is om te wees, niks of niemand dit ooit sal kan keer nie. Alles wat mooi is vir julle toekoms saam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top