fbpx skip to Main Content

Markus & Ceynelle @Die Boskapel

Goeiste die skoonheid en liefde tussen Cynelle & Markus is ongelooflik. Ohh en Tarouk het my en Marcelle se harte gesteel.lol, Dit was ‘n ongelooflike ervaring om deel te kon wees van hierdie pragtige paartjie se spesiale dag,

Markus & Cynelle, mag julle net vreugde en liefde geniet in die jare wat kom. Julle is besonder s en julle liefde vir mekaar is onverganklik, Geniet die voorsmakie!! xx

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top