skip to Main Content

Jacques & Nadia @ Tsekama Wedding Venue

Ons het die voorreg gehad om Jacques & Nadia se stunning troue vas te vang by die mooie Tsekama Game reserve die naweek.

Jacques en Nadia, baie geluk met julle trou dag. Dit was regtig besonders om deel te kon wees van julle mooiste en spesiale dag. Die fotos is bewys van julle oneindige liefde vir mekaar. Nadia jy is ‘n pragtige mens en jy het dit regtig so maklik gemaak vir ons om hierdie “memories’ te kon vasvang. Jy en Jacques is a great couple – dankie vir julle vriendelikheid. 🙂

Danielle jy is ongelooflik talentvol. Nadia se rok was net fantasties. Sy het asemrowend gelyk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top