Roelof & Danielle @ Cabage & Rose Country Venue
Wat ‘n stunning venue vir ‘n stunning paarttjie.Roelof & Danielle, dit was wonderlik om deel te kon wees van julle spesiale dag. Hier is ‘n paar fotos wat my gunstelinge is, ek glo julle gaan dit geniet.