skip to Main Content

Rene &Trudi Destiny Lodge Cullinan

Onbeskryflik mooi!! Dit was ‘n wonderlike voorreg om hierdie oulike mense se spesiale dag te kon afneem. Ons het dit baie geniet en ek het lanklaas so lekker gelag vir die manne wat areme Rene nie kans gegee het om sy toespraak met gemak te kon lewer nie. Baie dankie ook vir julle vriendelike familie wat alles lekker gemaak het. Rene se ma – tannie, daai Decor was uit die boeke uit – stunning 🙂 Rene & Trudi ons wens julle net die beste toe en mag julle ‘n wonderlike lewe vol geluk en liefde he. Ek glo julle gaan hierdie pragtige”moments” baie geniet.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top