skip to Main Content

Roelof & Danielle @ Irene Diary Farm

Eenkeer in ‘n leeftyd otmoet jy iemand spesiaal. Iemand wat jou hart en siel aanraak. Iemand saam wie jy kan lag en huil. Iemand saam wie jy die res van jou lewe wil deurbring. Net eenkeer in ‘n leeftyd ontmoet mens iemand soos jy.

Pragtige Danielle en Roelof dankie vir ‘n heerlike shoot gister by Irene dairy farm. Ek kan nie wag vir julle spesiale dag om kosbare en mooi herinneringe te skep nie. Geniet maar net ‘n paar van my gunstelinge.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top