fbpx skip to Main Content

Stefan & Lizelle

Stefan en Lizelle het by die pragtige Lyon Paradise in Potchefstroom hulle trou beloftes aan mekaar afgele. Buiten vir die koue wat vroeg oggend aan ons geknaag het was dit ‘n pragtige oop en sonnige dag. Ons wil net vir julle en julle wonderlike familie baie dankie se vir die vriendelike wyse waarop julle ons ontvang het. Julle is besonderse mense. Stefan en Lizelle mag julle net wonderlike en gelukkige jare vorentoe saam beleef, as ek so kyk na julle liefde vir mekaar weet ek julle gaan ‘n awesome span maak.  Al die beste vir die toekomsxxx

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top