Since 2007Photography & VideographyEscada
menuthe

see new work on instagram daily: @yourstudioname

Since 2007Photography & VideographyEscada

Eye Candy for the Hopeless Romantic

latest work

Michael & Chere-Lee @ The Stone Cellar Heidelberg

Michael & Chere-Lee, wat ‘n pragtige dag. Julle is twee baie oulike mense en dit was vir ons ‘n voorreg en vreugde om te deel te kon wees van julle troudag. Chere-Lee jy het ongelooflik mooi gelyk. Baie geluk julle, mag daar net vreugde en voorspoed in julle huweliks bootjie wees. Nou ja hier kan julle smeul in hierdie pragtige mense se fotos. Ongelukkig het die storm wat om ons gewoed het direk na kerk, my fotosessie vir my gereel :-). Maar nogtans kon ons in ‘n paar minute al hierdie pragtige herinneringe vir hulle vasle. Ek glo julle gaan dit baie geniet.xx

0 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

    Since 2007Photography & VideographyEscada