Dit was ‘n pragtige dag. Die weer het so wonderlik uitgedraai met die kouefront wat ons op Vrydag getref het. Teen Saterdag 30 Aug het die weer drasties gedraai. Christie en Yoweldi, dit was regtig besonders om deel te wees van julle groot dag. Ons het dit so geniet om julle dag vir ewig vas te le. Ons wens julle alle geluk en vreugde toe op julle lewensreis vorentoe. Mag julle altyd so ‘n pragtige paartjie bly. — at Makiti – Wedding
Christie & Yoweldi @ Makiti
0 comments