fbpx skip to Main Content

Marthyn & Rene @ Klein Kaap in Centurion

Marthyn & Rene, baie geluk , met julle troudag. Rene jy was ‘n beeldskone bruid. Dankie vir julle vriendelikheid. Dit was heerlik om deel te kon wees van julle spesiale dag. Mag die Here altyd deur in julle huwelik wees. My gebed is dat Hy julle altyd sal bewaar. Weereens Geluk.xx

This Post Has 2 Comments
  1. Marthyn en René julle is pragtig! Mag die Here julle seën en mag julle baie baie gelukkig wees met al die liefde in die wêreld!
    Xxxxxx

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top