Sjoe Janet ek weet nie waar om te begin nie. Jy was a beeldskone bruid. Nie net mooi van buite nie maar jou persoonlikheid is iets besonders so borrelend jou innerlike mooi straal sommer uit. Dit was vir ons heerlik om deel te wees van hierdie spesiale dag en julle het so lekker saam gewerk. Dankie – en mag julle ‘n wonderlike lewe vorentoe saam beleef.
Jeanet en Jaco julle is stunning verby in die fotos en net so mooi mense in realiteit. Mag julle lewe voorentoe net vol liefde en vreugde wees en mag die Here julle ryklik seën. Ons is baie lief vir julle en is so dankbaar dat ons deel van julle groot dag kon wees. Leana, Hanelie en Lise
Nettie dit lyk asemrowend!! Kan nie wag vir die res nie!!!