Since 2007Photography & VideographyEscada
menuthe

see new work on instagram daily: @yourstudioname

Since 2007Photography & VideographyEscada

Eye Candy for the Hopeless Romantic

latest work

Red Ivory Lodge Wedding Robert & Lani

Ons het die voorreg gehad om hierdie dag saam met Robert en Lani te deel. Red Ivory Lodge is ‘n pragtige venue, dis so uniek en modern. Robert en Lanie, baie dankie dat ons deel kon wees van julle groot dag. Julle was awesome.  Lani jy het soo mooi gelyk. Jou innerlike mooi het sommer uitgestraal. Mens kan sien julle gaan baie gelukkig wees. Mag julle net liefde en geluk vorentoe beleef. Geluk

1 comment
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • Hester van NiekerkMarch 2, 2012 - 1:59 pm

    Nog die mooiste bruid wat ek gesien het, ag nee julle daar pik ek alweer ‘n traan! STUNNING!ReplyCancel

Since 2007Photography & VideographyEscada