fbpx skip to Main Content

Arno & Marlene @ Makiti

Sjoe Marlene, jy het pragtig gelyk. Jy is nie net van buite ‘n mooi vrou nie maar ook van binne. Mens kan sien jy was die gelukkigste bruid, so rustig en kalm seker omdat jy geweet het jy trou met die beste man wat God vir jou

uitverkies het. Julle is altwee aangename mense en dit was so lekker om julle dag saam met julle te kon deel. Arno baie dankie ook vir jou vriendelikheid en samewerking met die neem van fotos. Julle is awsome!!

Geniet julle lewens voorentoe saam en geniet elke oomblik daarvan ek glo julle sal.

This Post Has 2 Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top