fbpx skip to Main Content

Cor & Beanca @ Everwood Country Weddings

 

Cor & Beanca, baie geluk met julle troudag. Sjoe Beanca jy het asemrowend mooi gleyk. Julle is regtig ‘n mooi paartjie

Dit was so lekker om julle fotos te neem en deel te wees van hierdie besonderse dag. Mag julle net vreugde en liefde vorentoe beleef.

This Post Has 2 Comments
  1. Wow wow wow wat ‘n pragtige bruid! hulle het stunning gelyk, mag die Here hul huwelik seën!
    Baie geluk julle 2tjies!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top