Marius en Alicha, baie dankie vir ‘n wonderlike troue. Dit was so lekker om met julle te werk en julle was so gretig om alles te doen waarvoor ons gevra het. Julle het pragtig gelyk. Baie dankie aan Alicha se ouers, julle is so vriendelik en dit was heerlik om saam met julle te kon werk. Mag julle twee baie gelukkig wees in die jare vorentoe. Van die Escada Span
Karin, ons wil vir jou en jou hele span sê baie dankie vir julle harde werk Saterdag. Die foto’s is pragtig. Kan nie wag om die res te sien nie. Dankie vir julle harde werk.
Johann en Liefie
Wow…..hierdie foto’s is asemrowend mooi!!