,Professional wedding photographer,Fabulous wedding photography,Amazing photographs,Pretoria,Johannesburg,Krugersdorp,Avianto, Glenburn,Pretoria wedding photographer,Johannesburg wedding photographer,Pretoria wedding videographer,Johannesburg wedding videographer,Krugersdorp weddingphotographer,Polokwane wedding photographer,Mafikeng wedding photographer,lovely wedding photography,Avianto wedding photos,Makiti wedding photos,Accolodaes Boutique wedding photos,Sun City wedding photos,Rustenburg wedding photographer,Sun City wedding photographer,L'Aquilla wedding photographer,L'Aquilla,Western Cape wedding photographer,Mosselbay wedding photographer,George Wedding Photographer,

Rene &Trudi Destiny Lodge Cullinan

Onbeskryflik mooi!! Dit was ‘n wonderlike voorreg om hierdie oulike mense se spesiale dag te kon afneem. Ons het dit baie geniet en ek het lanklaas so lekker gelag vir die manne wat areme Rene nie kans gegee het om sy toespraak met gemak te kon lewer nie. Baie dankie ook vir julle vriendelike familie wat alles lekker gemaak het. Rene se ma – tannie, daai Decor was uit die boeke uit – stunning:)Rene & Trudi ons wens julle net die beste toe en mag julle ‘n wonderlike lewe vol geluk en liefde he. Ek glo julle gaan hierdie pragtige”moments” baie geniet.