

This was the beautiful wedding of Mpho & Rosina at La Ndou Lodge in Louis Trichardt. Rosina you were a stunning bride accompanied by a handsome groom. Thank you for letting us share this special day with you. You guys were awesome at the photo shoot. May our Lord and Savior bless you and your marriage always. Congratulations!!

Steven & Shibion, Julle is twee pragtige mense. Ons het dit so geniet om deel te wees van hierdie besonderse dag. Dankie vir julle samewerking en julle kleiding is te pragtig. Baie geluk en mag julle net gelukkig wees .

Robson & Tshepiso, congratulations on your wedding day. This was indeed the most beautiful wedding. I have uploaded a few of Tshepiso’s table decorations to show you how elegant this silver teapots look with the beautiful flower decoration. Guys your wedding was out of this world!! May you be happy for ever. Always put God first in your marriage. He will guide and lead you to a full and happy life. Congrats.

This was the beautiful wedding of Ivan and Cathryne. Thank you guys for making us part of your wedding day. Cathryne you looked stunning!! May you guys be happy for ever! Congrats.

Ons het die voorreg gehad om hierdie dag saam met Robert en Lani te deel. Red Ivory Lodge is ‘n pragtige venue, dis so uniek en modern. Robert en Lanie, baie dankie dat ons deel kon wees van julle groot dag. Julle was awesome. Lani jy het soo mooi gelyk. Jou innerlike mooi het sommer uitgestraal. Mens kan sien julle gaan baie gelukkig wees. Mag julle net liefde en geluk vorentoe beleef. Geluk

Sjoe Nadia, jy was darem ‘n pragtige bruid. So klasiek, en terselfde tyd modern met ‘n tidseltjie vintage. Ai die reen het die hele “shoot” verander. Maar nou ja nogsteeds was julle wonderlik om mee te werk. Baie geluk
met hierdie groot en spesiale dag. Mag julle vir altyd gelukkig wees. Baie Geluk!
