Sjoe Nadia, jy was darem ‘n pragtige bruid. So klasiek, en terselfde tyd modern met ‘n tidseltjie vintage. Ai die reen het die hele “shoot” verander. Maar nou ja nogsteeds was julle wonderlik om mee te werk. Baie geluk
met hierdie groot en spesiale dag. Mag julle vir altyd gelukkig wees. Baie Geluk!









